Looisuur

Eienskappe

Algemeen

Naam Looisuur 
IUSTC-naam 1,2,3,4,6-penta-O-{3,4-dihidroksi-5-[(3,4,5-trihidroksibensoïel)oksi]bensoïel}-D-glukopiranoos 
Sistematiese naam 2,3-dihidroksi-5-({[(2R,3R,4S,5R,6R)-3,4,5,6-tetrakis({3,4-dihidroksi-5-[(3,4,5-trihidroksifeniel)karbonieloksi]feniel}karbonieloksi)oksaan-2-iel]metoksi}karboniel)feniel-3,4,5-trihidroksibensoaat 
Ander name Acidum tannicum
Gallotanniensuur
Digallisuur
Gallotannien
Tanniemum
Kwersitannien
Eikebastannien
Kwersotanniensuur
Kwersitanniensuur
 
Chemiese formule C76H52O46
Molêre massa 1701,19 g/mol
CAS-nommer 1401-55-4
Fasegedrag
Smeltpunt ontbind bo 200 °C
Kookpunt
Digtheid 2,12 g/cm3
Oplosbaarheid 2850 g/L of 250 g/L[1][2]

Suur-basis eienskappe

pKa 6

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie
Looisuur
Fenol

Looisuur is 'n spesifieke vorm van tannien. Dit is 'n polifenol, 'n tipe organiese verbinding. Dit is 'n swak suur (pKa ongeveer 6), wat te wyte is aan die talle fenolgroepe in die struktuur.

Die chemiese formule vir kommersiële looiersuur word dikwels as C76H52O46 gegee, maar in werklikheid is dit 'n mengsel van glukoside en esters wat afhangend is van die plantbron waarvan die looiersuur onttrek word. Kommersiële looisuur word gewoonlik uit een of meer van die volgende plante onttrek: Caesalpinia spinosa, Rhus semialata, Quercus infectoria of Rhus coriaria.

Volgens die definisie in die Food Chemicals Codex[3] word slegs tanniene afkomstig van die bogenoemde plante as looiersuur beskou. Soms word ekstrakte van kastaiinghout of eikehout ook beskryf as looiersuur.

Terwyl looisuur 'n spesifieke tipe tannien is, word die twee terme soms verkeerd uitruilbaar gebruik in Engels (dws. "Tannin" en "Tannic acid" word verwar). Die langdurige misbruik van die terme en die insluiting daarvan in wetenskaplike artikels het die verwarring vererger. Dit is veral wydverspreid in verband met groen tee en swart tee, wat albei tannien bevat maar nie looiersuur nie.[4][5] Daarom is looisuur nie 'n toepaslike standaard vir enige vorm van tannienanalise nie, vanweë die swak gedefinieerde samestelling daarvan.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ACS
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named chembook
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named FCC2020
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Wheeler
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Tea101

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search